Ek wil net dankie se vir die site.
Ek het my maat hierdeur en met die hulp van God ontmoet. Ons e-pos en bel mekaar en sal eersdaags ontmoet. Ons sien albei uit daarna en is baie opgewonde. Ek voel asof ek weer 'n kans in die lewe gegee word deur die Here en is dankbaar daarvoor.
Dankie
Strawberry03